Die Boodskap

Matteus 5:47 Die Boodskap (DB)

As julle net julle familie en vriende groet, het julle nog niks spesiaals gedoen nie. Selfs die grootste sondaars groet ook hulle vriende.

Matteus 5

Matteus 5:45-48