Die Boodskap

Matteus 4:25 Die Boodskap (DB)

Dwarsdeur Palestina het mense van Jesus begin praat. Hulle het in ’n groot massa na Hom toe gestroom: uit Galilea, uit die gebied van die Tien Stede daar oos van die Jordaan, uit Jerusalem en selfs uit die gebied van Judea ver oorkant die Jordaan.

Matteus 4

Matteus 4:21-25