Die Boodskap

Matteus 3:17 Die Boodskap (DB)

Toe praat ’n stem uit die hemel. Dit was God self. Hy het gesê: “Dit is my Seun vir wie Ek baie lief is. Hy verskaf My baie vreugde!”

Matteus 3

Matteus 3:16-17