Die Boodskap

Matteus 28:3-4 Die Boodskap (DB)

Toe die wagte hom sien, het hulle hulle byna doodgeskrik. Soos iemand wat flou word, slaan hulle neer, veral toe hulle die engel se gesig sien. Dit het gelyk of daar weerligstrale uitkom, so het dit gestraal. Sy klere was skitterend blink.

Matteus 28

Matteus 28:1-7