Die Boodskap

Matteus 28:13 Die Boodskap (DB)

“Vertel asseblief vir almal dat julle deur die nag aan die slaap geraak het. Jesus se vriende het toe die kans gebruik om sy liggaam te steel. Moet julle nie verder oor iets bekommer nie. Ons sal vir alles sorg.

Matteus 28

Matteus 28:6-19