Die Boodskap

Matteus 27:40 Die Boodskap (DB)

“Jy het so gespog dat jy die tempel sal afbreek en in drie dae weer sal opbou. Toe, wys nou wat daar in jou steek! As jy regtig die Seun van God is, red jouself. Klim daar van die kruis af, as jy natuurlik kan.”

Matteus 27

Matteus 27:38-41