Die Boodskap

Matteus 26:69 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle binne so tekere gaan, het Petrus buite in die agterplaas gesit. Een van die werkers kom toe daar na hom toe. Dit was ’n vrou. “Vir jou het ek al gesien. Jy is mos een van die vriende van Jesus, die man uit Galilea.”

Matteus 26

Matteus 26:60-75