Die Boodskap

Matteus 26:53 Die Boodskap (DB)

Sê My liewer, hoe het jy My leer ken? Dink jy nie Ek kan my Vader vra om te kom help as Ek wil nie? Ek sê jou, twaalf groot groepe engele - selfs meer as Ek wil - staan slaggereed; reg om te kom help as dit moet.

Matteus 26

Matteus 26:46-57