Die Boodskap

Matteus 25:10 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle weg was, kom hy toe daar aan. Almal wat met hulle lampe gereed gestaan het, het hom vriendelik verwelkom. Die deur is toegemaak en die onthaal het begin.

Matteus 25

Matteus 25:1-4-16