Die Boodskap

Matteus 24:5 Die Boodskap (DB)

“Sulke mense sal sommer skielik van êrens af kom en vir almal vertel dat dié een of daardie een die eintlike Messias is. En hulle sal dit regkry om baie mense te flous. Moenie sê Ek het julle nie gewaarsku nie.

Matteus 24

Matteus 24:1-15