Die Boodskap

Matteus 24:3 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle in die Olyfberg se rigting stap, vra Jesus se dissipels Hom: “Wat sal die teken wees dat ons kan weet: die einde is hier; maak gereed, die Messias is finaal op pad?”

Matteus 24

Matteus 24:1-4