Die Boodskap

Matteus 24:29 Die Boodskap (DB)

“Daardie swaarkry sal skaars verby wees of die son sal skielik dowwer word, en die maan sal glad nie meer opkom nie. Die sterre sal uit die hemel val en die natuurwette wat die skepping beheer, sal hulle krag verloor.

Matteus 24

Matteus 24:24-34