Die Boodskap

Matteus 24:26 Die Boodskap (DB)

As die mense dus opgewonde skreeu: ‘Kom, Christus is daar buite die stad op ’n verlate plek,’ moenie julle daaraan steur nie; moenie eens moeite doen om te gaan nie. Of as hulle julle roep: ‘Kom gou, Hy kruip hier in die hart van die stad weg,’ glimlag net vir hulle en gaan julle gang.

Matteus 24

Matteus 24:21-29