Die Boodskap

Matteus 23:30 Die Boodskap (DB)

Julle beweer dat as julle destyds geleef het, julle nie hierdie manne van God kwaad sou aangedoen of sou doodgemaak het soos die mense destyds gedoen het nie.

Matteus 23

Matteus 23:20-37