Die Boodskap

Matteus 23:27 Die Boodskap (DB)

“Julle is regtig op die verkeerde pad. Julle is soos grafte wat bo-op netjies versorg is. Die grafsteen is mooi en die blomme op die graf is te pragtig. Maar binne-in die graf self is daar net ’n klomp dooie bene. Wat ’n kontras!

Matteus 23

Matteus 23:26-37