Die Boodskap

Matteus 22:34 Die Boodskap (DB)

Die nuus het gou by die Fariseërs uitgekom dat Jesus die Sadduseërs in ’n hoek gedryf het. Hulle het besluit om weer te probeer en het soos een man om Jesus saamgetrek.

Matteus 22

Matteus 22:30-37