Die Boodskap

Matteus 22:13 Die Boodskap (DB)

Die koning sê toe vir sy helpers: ‘Gooi hierdie man hier uit! Raak daar buite in die donker van hom ontslae. In die hel sal hy voel wat dit beteken om van pyn op jou tande te kners.’

Matteus 22

Matteus 22:6-14