Die Boodskap

Matteus 22:11 Die Boodskap (DB)

Toe die koning die saal inkom, val sy oog egter op iemand wat nie sulke feesklere aanhet nie. Die man wou natuurlik daar buite nie erken dat hy die uitnodiging nie wou aanneem en vriende met die koning wou wees nie. Tog het hy skelm by die fees ingeglip.

Matteus 22

Matteus 22:4-12