Die Boodskap

Matteus 21:30 Die Boodskap (DB)

Die pa is intussen na die tweede seun toe. Hy vra hom ook om te gaan help. ‘Goed, Pa, ek sal gaan,’ sê die seun dadelik. Dit was egter net leë woorde, want hy het nooit gegaan nie.

Matteus 21

Matteus 21:29-31