Die Boodskap

Matteus 21:27 Die Boodskap (DB)

Om uit die moeilikheid te bly kon hulle maar net sê: “Nee, ons weet nie.”Jesus trek toe sy skouers op en sê: “Maar dan kan Ek ook nie vir julle sê wie My die reg gee om te doen wat Ek doen nie.”

Matteus 21

Matteus 21:25-33