Die Boodskap

Matteus 21:13 Die Boodskap (DB)

Vir die mense wat verbaas gestaan en kyk het, sê Hy toe: “Gaan lees wat in die Skrif staan:‘Die bedoeling is dat mense My moet kom aanbid hier waar Ek woon! Julle het dit egter die bymekaarkomplek van skelms en diewe gemaak.’”

Matteus 21

Matteus 21:9-20