Die Boodskap

Matteus 20:31 Die Boodskap (DB)

Maar die ander mense het vir hulle gesê: “Bly stil! Hou op om so te skreeu!” Dit het egter nie gehelp nie. Die blindes het net nog harder geskreeu: “Help ons, asseblief, Here! Kry ons jammer, Seun van Dawid!”

Matteus 20

Matteus 20:25-34