Die Boodskap

Matteus 20:27 Die Boodskap (DB)

“Is julle op soek na ’n leiersposisie in die kerk? Wel, word dan ander gelowiges se slaaf. ’n Slaaf het net een doel voor oë, en dit is om sy eienaar van vroeg tot laat tevrede te stel.

Matteus 20

Matteus 20:24-32