Die Boodskap

Matteus 2:7 Die Boodskap (DB)

Herodes het toe ’n geheime ontmoeting met die sterrekenners uit die ooste gereël. Hy het vir hulle gevra wanneer hulle die ster vir die eerste keer gesien het.

Matteus 2

Matteus 2:5-12