Die Boodskap

Matteus 19:25 Die Boodskap (DB)

Jesus se woorde het die dissipels se voete onder hulle uitgeslaan. Verbysterd vra hulle Hom toe: “Maar wie op aarde kan dan gered word? Hoe sal iemand ooit ’n plek in God se wêreld kry?”

Matteus 19

Matteus 19:19-28