Die Boodskap

Matteus 19:20 Die Boodskap (DB)

“Ag wat, ek doen daardie dinge al van kleins af,” sê die jongman toe. “Miskien is daar nog so ’n klein ietsie ekstra wat ek dalk kan doen, net om honderd persent seker te maak dat ek by God uitkom. Sê my, asseblief.”

Matteus 19

Matteus 19:12-22