Die Boodskap

Matteus 18:32 Die Boodskap (DB)

“Die koning het die amptenaar toe dadelik ontbied en vir hom gesê: ‘Jou skurk! Ek het so pas jou skuld van twintig miljoen rand afgeskryf omdat jy my om genade gesmeek het.

Matteus 18

Matteus 18:27-33