Die Boodskap

Matteus 18:26 Die Boodskap (DB)

“Die vreesbevange amptenaar het toe op sy knieë voor die koning neergeval en om genade begin smeek. ‘Gee my asseblief nog ’n laaste kans. Ek sal alles terugbetaal wat ek aan u skuld.’

Matteus 18

Matteus 18:22-35