Die Boodskap

Matteus 18:19 Die Boodskap (DB)

“Ek het nog goeie nuus vir julle. As twee van julle saamstem oor enige saak wat swaar op julle hart lê en julle gaan praat met my hemelse Vader daaroor, sal julle gebed verhoor word. Julle sal kry wat julle gevra het.

Matteus 18

Matteus 18:14-28