Die Boodskap

Matteus 18:16 Die Boodskap (DB)

As dit nie help nie, moet jy nog een of twee persone saamvat en weer gaan probeer. Die teenwoordigheid van twee of drie getuies kan hom dalk tot sy sinne ruk.

Matteus 18

Matteus 18:7-22