Die Boodskap

Matteus 18:1 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het die dissipels vir Jesus kom vra: “Sê vir ons: Wie is die heel belangrikste persoon in God se wêreld? Wie maak vir Hom die meeste van almal saak?”

Matteus 18

Matteus 18:1-7