Die Boodskap

Matteus 17:5 Die Boodskap (DB)

Terwyl hy nog so staan en praat, het ’n helder wolk hulle skielik omring. Toe sê daar ’n stem uit die wolk: “Dit is my Seun vir wie Ek baie lief is. Wat Hy doen, verskaf My groot vreugde. Luister na wat Hy vir julle sê!”

Matteus 17

Matteus 17:1-15