Die Boodskap

Matteus 17:24 Die Boodskap (DB)

Kort daarna het amptenare wat elke jaar die tempelbelasting insamel by Petrus se huis in Kapernaum opgedaag. “Betaal daardie leermeester van julle ook sy tempelbelasting?” het hulle vir Petrus gevra.

Matteus 17

Matteus 17:22-27