Die Boodskap

Matteus 17:19 Die Boodskap (DB)

Kort daarna, toe hulle alleen was, het die dissipels halfverleë na Jesus toe gekom. “Hoekom kon ons nie daardie duiwel uit die seun verdryf nie?” het hulle Hom gevra.

Matteus 17

Matteus 17:15-26