Die Boodskap

Matteus 17:1 Die Boodskap (DB)

Ses dae later het drie dissipels ’n voorsmaak gekry van God se nuwe wêreld. Dit het gebeur toe Petrus, Johannes en Jakobus alleen saam met Jesus op ’n hoë berg was.

Matteus 17

Matteus 17:1-4