Die Boodskap

Matteus 16:2 Die Boodskap (DB)

Jesus het egter vir hulle gesê: “Julle weet mos goed om die weer te voorspel. In die aand sê julle: ‘Môre gaan dit mooi weer wees. Kyk net hoe rooi is die lug.’

Matteus 16

Matteus 16:1-5