Die Boodskap

Matteus 15:37 Die Boodskap (DB)

Daar was uiteindelik oorgenoeg kos vir almal. Die mense het geëet totdat hulle versadig was. Na die tyd is daar sewe mandjies met oorskietkos opgetel.

Matteus 15

Matteus 15:30-39