Die Boodskap

Matteus 15:31 Die Boodskap (DB)

Doofstommes het begin praat; gebreklikes se ledemate was weer normaal; verlamdes het begin rondbeweeg, en die blindes kon sien.Almal wat hierdie groot wonderwerk gesien het, was uitermate verbaas. Hulle het God hardop geprys.

Matteus 15

Matteus 15:21-36