Die Boodskap

Matteus 15:22 Die Boodskap (DB)

’n Vrou wat daar gebly het, maar wat nie ’n Israeliet was nie, het na Hom toe gekom en hardop uitgeroep: “Here, Seun van Dawid, help my tog! My kind is in die mag van ’n bose gees.”

Matteus 15

Matteus 15:20-32