Die Boodskap

Matteus 15:20 Die Boodskap (DB)

Wanneer jy hierdie dinge uitdink, maak dit jou onrein. Dan is God nie met jou lewe tevrede nie. Dit gaan vir Hom glad nie daaroor of jy jou hande voor ete was of nie. Sulke dinge kan ’n mens nie onrein maak nie.”

Matteus 15

Matteus 15:19-21