Die Boodskap

Matteus 15:14 Die Boodskap (DB)

Julle moet julle dus nie aan hierdie mense steur nie. Hulle is soos blindes wat ander blindes probeer lei. Julle kan net dink wat met sulke mense gebeur: kort voor lank beland hulle almal in ’n sloot.”

Matteus 15

Matteus 15:12-20