Die Boodskap

Matteus 14:31 Die Boodskap (DB)

Jesus het sy hand vinnig uitgesteek en hom uit die water opgetrek. “Hoekom is jou geloof so klein? Hoekom hou jy nie aan glo nie?” het Hy verwytend vir Petrus gevra.

Matteus 14

Matteus 14:24-36