Die Boodskap

Matteus 14:15 Die Boodskap (DB)

Later, toe dit aand word, het die dissipels bekommerd geraak. Hulle het vir Jesus kom sê: “Ons is hier op ’n verlate plek en dit word al donker. Stuur die mense terug na hulle huise toe sodat hulle kan gaan eet.”

Matteus 14

Matteus 14:6-18