Die Boodskap

Matteus 13:8 Die Boodskap (DB)

Dan het daar ook saad in die land self geval waar die grond goed voorberei was. Daardie plante het goed gegroei en ’n oes gegee wat alle verwagtings oortref het.“Hoor julle wat Ek vir julle sê?

Matteus 13

Matteus 13:1-12