Die Boodskap

Matteus 13:19 Die Boodskap (DB)

Die Bose sorg dan dat daardie mense baie gou vergeet wat hulle gehoor het. Die Bose pik as’t ware die woorde uit daardie mense se gedagtes uit.

Matteus 13

Matteus 13:10-21