Die Boodskap

Matteus 12:40 Die Boodskap (DB)

Iets soortgelyks gaan met My gebeur as wat met die profeet Jona gebeur het. Drie dae en nagte was Jona in die groot vis. Net so sal die Seun van die mens drie dae en nagte lank in ’n graf lê. “Die vergelyking gaan nog verder.

Matteus 12

Matteus 12:38-47