Die Boodskap

Matteus 12:15 Die Boodskap (DB)

Jesus het daarvan gehoor. Dit het Hom laat besluit om maar liewer ’n rukkie daar weg te bly. ’n Hele klomp mense het egter saam met Jesus gegaan. Die siekes onder hulle het Hy gesond gemaak.

Matteus 12

Matteus 12:5-21