Die Boodskap

Matteus 11:7 Die Boodskap (DB)

Johannes se volgelinge is toe daar weg. Intussen het Jesus egter met die groep mense om Hom verder oor Johannes gesels. “Wat het julle verwag om te sien toe julle agter Johannes die woestyn in is? ’n Opportunis wat niks beteken nie?

Matteus 11

Matteus 11:3-17