Die Boodskap

Matteus 11:12 Die Boodskap (DB)

Van die dag dat Johannes begin preek het tot nou toe het die onkeerbare krag van God se nuwe wêreld al keer op keer oor die mense gespoel. Mense wat op en wakker is, gryp elke geleentheid aan om deel te word daarvan.

Matteus 11

Matteus 11:3-16