Die Boodskap

Maleagi 2:8 Die Boodskap (DB)

Ongelukkig, priesters, kon dit nie van julle gesê word nie. Julle het baie mense mislei omdat julle hulle verkeerd geleer het. So het julle ’n streep deur my ooreenkoms met Levi getrek.

Maleagi 2

Maleagi 2:4-17